Saturday 18 October 2008

Verjaarsdag en huweliksherdenking

Baie geluk Billy en Magda met julle huweliksherdenking. Mag die jaar wat voorlê net vreugde, vrede, geluk en voorspoed inhou. Geniet die dag.




MJ Olivier verjaar vandag. Baie geluk, MJ. Mag al jou kinderdrome waar word. Ons wens jou voorspoed en geluk op jou nuwe lewensjaar toe. Pappa en Mamma moet jou lekker bederf.

No comments: