Friday 10 October 2008

Dian verjaar

Dian is vandag vyf jaar oud. Baie geluk ou groot seun. Mag al jou drome waar word. Hoop julle gaan lekker bly in Pinetown. Odélia stuur ook baie groete.



Aneske Olivier verjaar ook vandag. Baie geluk met jou verjaardag. Mag dit 'n baie mooi dag wees.

No comments: