Tuesday 14 October 2008

Arno Verster verjaar

Klein Arno Verster verjaar vandag. Baie geluk, Grootman. Geniet elke oomblik van die bederf. Mag al jou kinderdrome waar word.



No comments: