Sunday 12 October 2008

Gelukkig verjaarsdag en beterskap

Baie geluk met jou 58ste herdenking van jou geboortedag. Mag daar vir jou 'n wonderlike jaar voorlê, met goeie gesondheid, vreugde, vrede en geluk. Baie sterkte ook met die aansterk na jou operasie. Ons glo dat dit spoedig beter sal gaan. Ons dink aan jou.





No comments: