Wednesday 31 March 2010

Theresia verjaar

Baie geluk met jou verjaarsdag, Theresia. 'n Wonderlike nuwe lewensjaar word jou toegewens, gevul met alles wat mooi is. Geniet die dag.


Ander gelukwensings

Baie geluk met jou verjaarsdag, Gideon. Ons wens jou alles wat mooi is toe vir die nuwe lewensjaar. Gods rykste seën word jou toegebid. Hoop dat jy die dag baie geniet het.


Petro Agenbach het ook op 30 Maart verjaar. Ook vir jou wens ons alles wat mooi is toe. Mag die nuwe lewensjaar vir jou net vreugde inhou. Hoop jy het die dag geniet.
29 Maart was die huweliksherdenking van Kwas en Irma Visagie. Baie geluk, julle. Wonderlike jare vol vreugde en geluk word julle toegewens.
Tannie Nellie Fourie het op 28 Maart verjaar. Baie geluk, Tannie. Gods rykste seën word jou toegebid op die lewenspad vorentoe. Ons glo dat jy die verjaarsdagpartytjie baie geniet het.

Tuesday 30 March 2010

Verjaarsdae vandag

Baie geluk met jou verjaarsdag vandag, Leanne. Ons glo en vertrou daar sal nog baie jare vir jou wees. Hoop jy het 'n lekker daggie gehad.



Baie geluk met jou verjaarsdag Simone. Hoop jy het 'n lekker daggie gehad.


Saturday 27 March 2010

Verjaarsdae

Jan Bredenhan verjaar vandag. Baie geluk, Jan. 'n Wonderlike nuwe lewensjaar word jou toegewens. Mag dit gevul wees met alles wat mooi is. Ek is seker dat jy vandag baie deur Manda bederf word. Geniet elke oomblik daarvan.



Marthie Albasini vier ook vandag haar verjaarsdag. Baie geluk, Marthie. Ook vir jou wens ons 'n baie spesiale nuwe lewensjaar toe. Geniet die dag.
Aneleh Landman verjaar vandag en is 13 jaar oud. Baie geluk Aneleh. Mag die jaar wat voorlê alles wat mooi is inhou. Geniet die dag.

Friday 26 March 2010

Albert verjaar


Baie geluk met jou verjaarsdag, Albert. 'n Wonderlike nuwe lewensjaar word jou toegewens. Ek hoop dat Riza en die kinders jou vandag baie bederf. Geniet die dag.

Thursday 25 March 2010

Lu verjaar

Baie geluk met jou verjaarsdag vandag, Lu. Mag die nuwe lewensjaar gevul wees met alles wat mooi is. Geniet die dag.

Wednesday 24 March 2010

Ilandré verjaar




Baie geluk met jou verjaarsdag, Ilandré. 'n Baie mooi nuwe lewensjaar word jou toegewens, gevul met alles wat mooi en goed is. Geniet die dag.

22 Maart 2010



Baie geluk met jou verjaarsdag, Ankia. 'n Baie mooi en voorspoedige nuwe lewensjaar word jou toegewens. Geniet die dag.

20 Maart 2010

Ouma Trui van der Westhuizen verjaar 20 Maart. Baie geluk met Ouma se verjaarsdag. Hoop dit was 'n baie geseënde dag en dat die jaar wat voorlê alles wat mooi is gaan inhou. Geniet die dag.
Ursula Jansen verjaar ook vandag. Baie geluk, Ursula. Mag die jaar wat voorlê 'n baie geseënde en voorspoedige jaar wees. Geniet die dag.

Friday 19 March 2010

Shané en Morris verjaar

Baie geluk met jou verjaarsdag, Shané. Mag al jou kinderdroompies waar word. Ons hoop Pappa en Mamma bederf jou baie. Geniet elke oomblik van die dag.

Baie geluk ook aan Heinrich en Magda met De Wet se doop Sondag, 14 Maart.

Shané hier saam met pappa Heinrich en mamma Magda afgeneem.

Morris verjaar ook vandag. Baie geluk, Morris. Mag die jaar wat voorlé alles wat mooi is vir jou inhou. Geniet die dag.

Thursday 18 March 2010

Riza verjaar

Baie geluk met jou verjaarsdag, Riza. Mag die jaar wat voorlê gevul wees met alles wat mooi is. Geniet die dag.

Wednesday 17 March 2010

Verjaarsdae

Baie geluk met jou verjaarsdag, Thea. 'n Wonderlike nuwe lewensjaar vol van alles wat mooi en goed is word jou toegewens. Geniet 'n baie spesiale dag saam met jou gesin. Dankie dat jy na die meisiekinders kyk sodat ons kan "DO" toe gaan. Liefde.
Baie geluk met jou verjaarsdag, Johan. 'n Baie mooi nuwe lewensjaar word jou toegewens. Geniet die dag.

Barnie Bondesio verjaar ook vandag. Baie geluk, Barnie. 'n Baie mooi nuwe lewensjaar word jou toegewens. Geniet die dag.


Dit is ook Sandy Steenekamp se verjaarsdag vandag. Baie geluk, Sandy. Hoop al jou kinderdrome word waar. Geniet die dag.

'n Paar foto's

Hieris 'n paar foto's

Ons huis en van Cheeath farm





16 Maart 2010

Baie geluk met jou verjaarsdag Burt. Ons glo en vertrou daar gaan nog baie vir jou wees. Hoop jy het jou dag baie geniet en dat jy lekker bederf is.

Liefde vir almal





Saturday 13 March 2010

Verjaarsdae

Baie geluk met Ouma Hettie se verjaarsdag. Vandag al 86 jaar oud. Mag die jaar wat voorlê 'n baie geseënde jaar wees, besaai met alles wat mooi is, goeie gesondheid, liefde, geluk, vreugde en vrede. Gods rykste seën word Ouma toegebid. Geniet die familienaweek. Wens ons was daar om dit saam te kon geniet. Wees verseker dat ons in ons gedagtes vandag by Ouma is. Dit is sulke dae wat vir ons baie hartseer is, want ons sou graag daar wou wees.

Baie liefde van ons almal hier in die verte.



Géor Hoffman verjaar ook vandag. Baie geluk, Grootman. Ook vir jou wens ons 'n baie spesiale verjaarsdag toe. Mag jy elke oomblik van die dag geniet. Hoop jy word baie bederf vandag.
Wietie Brits verjaar ook vandag. Baie geluk, Wietie. 'n Baie mooi nuwe lewensjaar word jou toegewens. Geniet die dag.

Thursday 11 March 2010

Van der Merwe familiedag

Hallo al die Van der Merwe nasate.
Dit is nou al Oupa Nicklaas en Ouma Hester van der Merwe se afstammelinge.
Hoop julle geniet die naweek op "Smiley se Swoeg en Sweet". Hoop julle mis ons, want ons gaan verseker hierdie hele naweek verlang na julle almal. Wens ons was daar om die naweek saam met julle te kon geniet. Maak dit 'n baie besondere naweek vir julle elkeen.
Geniet ook ons Ma en Ouma (Ouma Hettie Strydom) se verjaarsdag Saterdag die 13de saam met haar. Lief julle almal. Van ons almal hier in die verre New Zealand.

Karin verjaar

Baie geluk met jou verjaarsdag, Karin. Mag die nuwe lewensjaar gevul wees met alles wat mooi is. Geniet 'n baie besonderse dag.

Tuesday 9 March 2010

Verjaarsdagwense

Baie geluk met jou verjaarsdag, Leon. 'n Nuwe lewensjaar wat gevul is met alles wat mooi en goed is, word jou toegewens. Hoop jy word vandag baie bederf. Geniet 'n besonderse dag.


Louise vier ook vandag haar verjaarsdag. Baie geluk, Louise. 'n Mooi nuwe lewensjaar word jou toegewens. Geniet die dag.


Baie geluk met jou verjaarsdag, Wilna. Mag die nuwelewensjaar gevul wees met alles wat mooi is. Geniet die dag.





Sunday 7 March 2010

Tandmuis, tandmuis....

Odélia sukkel nou al amper 'n twee weke om moed bymekaar te skraap vir hierdie affêre! Vanaand het sy eindelik besluit dis nou sulke tyd.
Voor.

Na.


Mooi Diela, ons hoop die tandmuis bring 'n lekker verrassing!

Saturday 6 March 2010

7 Maart

Vandag is Mercia 'n volle 8 jaar oud. Baie geluk, Ounooi. Mag al jou kinderdrome waar word. Geniet die dag. En ek glo julle gaan lekker partytjie hou. Hoop jy word lekker bederf.



6 Maart

Morné en Jan verjaar.


Dit is vandag Morné se 30ste verjaarsdag. Baie geluk, Morné. Alles wat mooi is word jou toegewens vir die jaar wat voorlê. Geniet 'n baie lekker dag.


Jan Agenbacht verjaar ook vandag. Baie geluk, Jan. Ook vir jou wens ons alles wat mooi is toe vir die nuwe lewensjaar. Geniet die dag.

Friday 5 March 2010

Beterskap

Dit gaan beter met Hannes, Karoline, Anne-Rentia, Karla en Marnel. Hulle was in 'n motorongeluk betrokke 'n tydjie terug. Ons is baie bly om te verneem dat dit met hulle almal beter gaan. Dit sal maar 'n tydjie neem om die vergeet reg te kry, maar dit sal kom. Beterskap vir julle almal. Hettie, baie dankie vir die foto's van Marnel. Liefde vir julle almal.



4 Maart


Ria Scott (Brits) het op 4 Maart verjaar. Baie geluk, Riekies. Mag die jaar vol vreugde en geluk wees. Hoop jy het die dag geniet.

Thursday 4 March 2010

Hannes verjaar

Baie geluk met jou verjaarsdag vandag, Hannes. Mag die nuwe lewensjaar gevul wees met alles wat mooi en goed is, goeie gesondheid, geluk, vreugde, vrede en liefde. Geniet elke oomblik van 'n baie spesiale dag. Liefde.





'n Paar foto's van die Plaas

Hier is 'n paar foto's toe ons Nov 2009 gras
gesny het en toe gebaal het.








Wednesday 3 March 2010

Verjaarsdag en huweliksherdenking

Baie geluk met jou verjaarsdag, Una. Mag dit 'n baie mooi nuwe lewensjaar vir jou wees. Gevul met alles wat mooi is. Geniet die dag.



Dit is ook George en Annatjie Verster se huweliksherdenking. 'n Baie mooi toekoms word julle toegewens. Geniet die dag.

Tuesday 2 March 2010

Verjaarsdae

Ouma Gerda verjaar vandag. Baie geluk, Gerda. Mag die nuwe lewensjaar gevul wees met alles wat mooi en goed is. Gods rykste seën word jou toegebid. Geniet 'n baie besonderse dag en ons hoop dat Deon jou baie bederf. Liefde van ons almal.



Tieka verjaar ook vandag. Baie geluk, Tieks. Mag die jaar wat voorlê gevul wees met strome van Seën van Bo. Geniet 'n baie mooi en geseënde dag. Hoop jou huisgesin het baie verrassings vir jou beplan vir die dag. Liefde.


1 Maart 2010



Nicolene Delport verjaar vandag. Baie geluk, Nicolene. 'n Baie mooi nuwe lewensjaar word jou toegewens, gevul met vreugde, voorspoed en geluk. Geniet 'n baie besondere dag.


Annemarie Retief verjaar ook vandag. Baie geluk, Annemarie. Mag die jare vorentoe net vreugde en geluk inhou. Geniet 'n baie besonderse dag.

29 Februarie

Baie geluk, Anneline, met jou verjaarsdag. 'n Baie mooi en vreugdevolle nuwe lewensjaar word jou toegewens. Geniet die dag.

Sondag 28 Februarie

Baie geluk, Johan en Jessica met julle huweliksherdenking. Mag die toekoms alles wat mooi is vir julle inhou. Geniet die dag.