Friday 10 October 2008

'n Maatjie se partytjie

Ruben se maatjie, Pieter, se sussie Sulize het Woensdag verjaar. Die partytjie is by Chipmanks in Rotorua gehou.



Die verjaarsdag meisie,

Sulize





Die kinders het dit vreeslik geniet.



Annika in die groen klere en links van haar is Ruben se maatjie, Pieter.






Ruben, Joanné, Annika en Odélia






Baie dankie, tannie Francis, ons het die partytjie baie geniet.

No comments: