Wednesday 15 October 2008

Helikopter

Maandag was het die helikopter op die plaas. Hulle het die paddock agter ons huis se gras dood gespuit. Daar gaan nou nuwe gras geplant word sodat die koeie daar kan begin wei.







No comments: