Wednesday 29 February 2012

Anneline verjaar

Elke vier jaar kan ons vir Anneline op haar verjaarsdag geluk wens. Baie geluk, Anneline. 'n Wonderlike dag en jaar word jou toegewens. Geniet elke oomblik.

Tuesday 28 February 2012

Johan en Jessica se huweliksherdenking

Baie geluk met jul huweliksherdenking. Mag die toekoms besaai wees met rose. Geniet die dag.

Sunday 26 February 2012

Verjaarsdae

Veels geluk met jou verjaarsdag, Riaan. 'n Nuwe lewensjaar gevul met al die mooi van die lewe word jou toegewens. Geniet die dag.
Baie geluk met jou verjaarsdag, Picker. ' n Baie mooi nuwe lewensjaar word jou toegewens. Geniet die dag.


Baie geluk met jou 10de verjaarsdag, Boeta. Mag al jou kinderdrome waar word. Geniet die dag.

Thursday 23 February 2012

Gelukwense

Dit is vandag Nico se verjaarsdag. Baie geluk, Nico. Mag die toekoms besaai wees met rose. Wanneer kom jy weer kuier. Ons verlang. Geniet die dag terdeë.
Veels geluk, liewe André omdat jy verjaar. Mag die Here jou seën en nog baie jare spaar.



Baie geluk met jou verjaarsdag, Simoné Landman. Mag die jaar wat voorlê net die mooiste inhou. Geniet elke oomblik van die dag.
Nico en Poppie vier vandag hul huweliksherdenking. Baie geluk, Julle. 'n Baie mooi jaar word julle toegewens. Mag die toekoms besaai wees met al die mooi in die lewe. Hoop julle geniet die dag baie.

Wednesday 22 February 2012

Verjaarsdag en huweliksherdenkings

Baie geluk met jou verjaarsdag, Ina. Gods rykste seën word jou toegebid. Hoop jy geniet die dag.


Oupa Bes en ouma Jo vier vandag hul huweliksherdenking. Baie geluk, julle. Mag die toekoms vir julle vreugde, voorspoed en geluk inhou. Geniet 'n baie besonderse dag.
Johan en Isabel vier ook hul huweliksherdenking. Ook vir julle wens ons net die mooiste vir die toekoms toe. Geniet die dag.

Monday 20 February 2012

Vaudette verjaar

Baie geluk Vaudette. Hoop die nuwe lewensjaar hou net vreugde en voorspoed in.

Saturday 18 February 2012

Marnel verjaar


Baie geluk met jou 4de verjaarsdag, Marnel. Dit voel soos nou die dag dat jy gebore is. Ja, en vandag is jy vier. Geniet die dag baie. Hoop Pappa en Mamma bederf jou baie.

Leedwese

Dit is met leedwese dat ons verneem het van die afsterwe van Carlien. Ons wil ons innige meegevoel met Johan en sy familie betuig. Die begrafnis is Dinsdag 21 Februarie 2012 uit NG Kerk Fochville Noord, om 11 uur.

Friday 17 February 2012

Verjaarsdae

Baie geluk met jou verjaarsdag, Jana. 'n Baie mooi en gelukkige nuwe lewensjaar word jou toegewens. Geniet 'n baie spesiale dag.
Phillip van der Merwe verjaar ook vandag. Baie geluk, Phillip. Ook vir jou wens ons alles wat mooi is toe.
Gielie en Elsa vier hul huweliksherdenking vandag. Baie geluk. Mag die toekoms besaai wees met rose.

Wednesday 15 February 2012

Ouma Carlien

Johan se ma, ouma Carlien, is baie siek in Suid-Afrika. Ons bede gaan uit na Johan en sy familie.



Ouma Lien, word gou gesond. Ons bid vir jou. Lief jou baie.


Ek wil ook vra, dat elkeen wat hierdie post lees, net 'n oomblik sal neem en Carlien aan die Here sal opdra.



Nog Februarie verjaarsdae en huweliksherdenkings



15 Februarie 2012


Baie geluk met jou verjaarsdag Olivier. 'n Baie mooi jaar word jou toegewens.



13 Februarie 2012


Dit is Alwin en Dewin Agenbacht se verjaarsdag. Hoop julle het die dag baie geniet.



12 Februarie 2012


Baie geluk met jul verjaarsdae:


Neels Wentzel,

Jacqueline Angelides

en

Elzébie Erasmus.



11 Februarie 2012


Verjaarsdagwense aan die volgende persone:


Gerrit Hayward,

Ina Nortje

en

Lizelle van der Merwe.




9 Februarie 2012


Baie geluk met jou verjaarsdag, Hannes. Ons wense is vir 'n nuwe lewensjaar gevul met liefde, geluk en voorspoed.


Baie geluk ook aan Phillip en Theresia en Johan en Elzébie met hul huweliksherdenkings. Mag die toekoms net die beste inhou.




7 Februarie 2012


Happy birthday, Craig. Hope Sophie spoilt you rotten!!!!



6 Februarie 2012


Die tweeling, Magda en Mariëtte verjaar vandag.


Baie geluk met jou verjaarsdag, Magda. Mag die nuwe lewensjaar gevul wees met alles wat mooi is. Sterkte met die groot trek wat voorlê. Dink jou ma gaan baie verlang.


Baie geluk met jou verjaarsdag, Mariëtte. Mag die nuwe lewensjaar gevul wees met alles wat mooi is. Baie sterkte met die baba se geboorte. Weet alles sal goed afloop.


5 Februarie 2012


Happy birthday, Sophie. Hope you had a wonderful day.



4 Februarie 2012


Baie geluk met jou verjaarsdag, Celandré. Jammer ons het vergeet. Alles wat mooi is word jou toegewens vir die jaar vorentoe. Hoop jy het die dag baie geniet. Lief vir jou.





Baie geluk ook aan Clarissa Labuschagne met haar verjaarsdag vandag.


Ook het Heinrich en Magda Barnard hul huweliksherdenking gevier. Baie geluk, julle. Weet sommer julle het die dag baie geniet.


3 Februarie 2012


Vandag het Magdeli Strydom verjaar. Baie geluk, Magdeli. Hoop jy het die dag baie geniet en is lekker bederf.



2 Februarie 2012


Baie geluk aan Beverley Everts en Sandra Holloway met hul verjaarsdae. Hoop julle het die dag geniet.



1 Februarie 2012


Baie geluk ook aan Anlea du Bruyn en Anru Delport met hul verjaarsdae.


Ook baie geluk aan Andries en Anneke Human met hul huweliksherdenking.

Thursday 2 February 2012

Gelukwensings

Baie geluk met jou verjaarsdag, Aljane. Hoop dat jy 'n lekker daggie gehad het.



Wednesday 1 February 2012

Verjaarsdae

Baie geluk met jou verjaarsdag, Dylan. Hoop dat jy die dag baie gaan geniet.






Morne baie geluk met jou verjaarsdag. Hoop jy het 'n lekker dag.