Sunday 27 November 2011

Ryno verjaar.

Baie geluk met jou 14de verjaarsdag, Ryno. Sjoe, jy word nou 'n mooi jongman. Geniet die dag en ek hoop dat jy sommer lekker bederf is. Sal definitief 'n nuwe foto van jou moet kry.




Dit is vandag ook Grand en Marilize se 6de huweliksherdenking. Baie geluk, Julle. Mag die toekoms net die mooiste inhou.

Saturday 26 November 2011

JJ se verjaarsdag

Baie geluk met jou 8ste verjaarsdag, JJ. Mag al jou kinderdrome waar word. Geniet die dag.

Friday 25 November 2011

Verjaarsdag wense

Baie geluk met jou 42ste verjaarsdag vandag, Rochelle. 'n Toekoms gevul met al die mooi in die lewe word jou toegewens. Geniet die dag.






Tannie Hessie Hayward verjaar ook vandag. Baie geluk, Tannie. Mag die toekoms alles wat mooi is inhou. Geniet 'n baie besonderse dag. Hoop Tannie word lekker bederf.





Baie geluk ook aan Carla wat vandag verjaar. Mag al jou kinderdrome waar word. Geniet die dag.



Thursday 24 November 2011

Joyce verjaar

Baie geluk met jou verjaarsdag, Joyce. Mag die toekoms besaai wees met rose. Geniet 'n baie lekker dag.




Wednesday 23 November 2011

3 Verjaarsdae


Vandag slaan Danie die groot 4. Baie geluk met jou 40ste verjaarsdag. Alles wat mooi is word jou toegewens vir die toekoms. Geniet 'n baie geseënde dag. Geniet ook vir Oupa, Ouma en Morné wat Maandag geland het.






Ouboet Louis verjaar ook vandag. Baie geluk, Louis. 'n Nuwe lewensjaar gevul met net die mooiste word jou toegewens. Geniet 'n baie besonderse dag.






Gerhard van Vuuren verjaar ook vandag. Baie geluk, Gerhard. Mag die nuwe lewensjaar baie vreugde en geluk inhou. Geniet die dag.

Monday 21 November 2011

Chanel Verjaar

Baie geluk met jou verjaarsdag, Chanel. Ons glo dat jy nog baie lank vir ons gespaar sal bly. Hoop jy het jou daggie baie geniet.




Ons is baie lief vir jou !!







Gielie Pretorius verjaar ook vandag. Baie geluk, Gielie. Mag die nuwe lewensjaar baie geseënd wees.



Dit is vandag ook Rina Strydom se verjaarsdag. Baie geluk, Rina. 'n Baie mooi en gesënde nuwe lewensjaar word jou toegewens. Geniet die dag.




Sunday 20 November 2011

Baie geluk Marijon

Baie geluk met jou 21ste verjaarsdag, Marijon. Ons glo en vertrou dat daar sommer nog baie jare vir jou gaan wees. Hoop jy gaan jou daggie baie geniet.








Baie geluk ook aan Josua Erasmus wat vandag verjaar. Geniet 'n baie mooi dag en mag die nuwe lewensjaar gevul wees met net die beste.


Thursday 17 November 2011

Jacques en Nadia verjaar

Happy birthday, Jacques. Mag die nuwe lewensjaar gevul wees met net die mooiste in die lewe. Geniet 'n baie mooi en geseënde dag.








Baie geluk met jou verjaarsdag, Nadia. En ek het gehoor so tussen die grape vines dat jy en Gerhard verloof geraak het. Baie geluk ook met die verlowing. Mag die toekoms gevul wees met al die mooi in die lewe. Geniet 'n baie lekker dag.










Wednesday 16 November 2011

2 Huweliksherdenkings en 'n verjaarsdag.

Baie geluk met jul huweliksherdenking, Barend en Fransisca. Mag die toekoms vir julle besaai wees met rose (sonder dorings). Geniet die dag en bederf mekaar sommer baie.










Baie geluk ook aan Hannes en Karmen met hul huweliksherdenking. Ook vir julle wens ons net die mooiste toe vir die toekoms. Geniet die dag.





Baie geluk met jou verjaarsdag, Johan. 'n Baie mooi en gesënde jaar word jou toegewens. Geniet die dag.









Tuesday 15 November 2011

Lokke draai

So 'n paar weke gelede het die girls saam met oupa Bes en ouma Jo kom kuier. Hulle het die hele naweek hier gekuier. Saterdagaand was die groot regmaak vir Sondagoggend se kerk toe gaan. Hulle wil vreeslik graag krulhare hê.


Ek kom toe met 'n klomp sykouse en sê goed dan draai ons vanaand lokke. Waar is die tyd?????? Kan julle sussies nog onthou hoe baie ouma Hettie ons hare so ingedraai het.




Ninnie met die sykouse in haar hare.





Annika met die sykouse in die hare.






Joanné nadat ons die sykouse uitgehaal het.





Annika nadat die sykouse uit is.








Diela het by Sebil geslaap en haar hare is net met die warm rollers ingedraai. Lyk gladnie lus om vir die foto te pose nie.






Toe moes ons almal vir fotos sit. Hier is oupa Pieter en die girls.







Ouma en die meisiekinders.








En hier is ons saam met Zippies afgeneem.









Joleen verjaar

Baie geluk met jou verjaarsdag, Joleen. Mag die nuwe lewensjaar gevul wees met alles wat mooi is. Geniet 'n baie besonderse dag. Lief vir jou.





Monday 14 November 2011

Baie geluk, Julle.

Baie geluk met jou verjaarsdag, Clara. Ons word nou mooi groot. Geniet 'n baie besonderse dag. Mag die nuwe lewensjaar vir jou 'n baie beter en mooier en geseënder jaar wees as die een wat verby is. Lief jou baie.








Baie geluk met jou verjaarsdag, Amanda. 'n Baie mooi en geseënde nuwe lewensjaar word jou toegewens. Geniet elke oomblik van die dag. Lief vir jou.










Friday 11 November 2011

Verjaarsdae


Marais Osborne (New Zealand) en Francois Strydom (Suid Afrika) verjaar vandag. Baie geluk julle albei. Mag die nuwe lewensjaar net vreugde, voorspoed en geluk inhou en besaai wees met rose sonder dorings. Geniet die dag.

Thursday 10 November 2011

Marolize se verjaarsdag




Baie geluk met jou verjaarsdag, Marolize. 'n Baie mooi nuwe jaar word jou toegewens. Mag al jou kinderdrome waar word. Geniet die dag.

Wednesday 9 November 2011

Huweliksherdenking

Baie geluk met jul huweliksherdenking, Phillip en Sanet. Mag die toekoms vir julle alles wat mooi is inhou. Geniet die dag.

Monday 7 November 2011

Huweliksherdenking en verjaarsdag.

Baie geluk met jul huweliksherdenking, Anton en Una. Alles wat mooi is word julle toegewens vir die toekom. Geniet 'n baie besonderse dag.






Piet Strydom verjaar vandag. Baie geluk, Piet. 'n Baie mooi nuwe lewensjaar word jou toegewens. Geniet die dag.

Thursday 3 November 2011

Verjaarsdae

Baie geluk met jou verjaarsdag, Hetta. 'n Baie mooi nuwe lewensjaar word jou toegewens. Geniet die dag.






Sanet verjaar ook vandag. Baie geluk, Sanet. 'n Jaar gevul met alles wat mooi is, word jou toegewens.





Tuesday 1 November 2011

Ben verjaar


Baie geluk met jou verjaarsdag, Ben. Hoop dit gaan 'n besonder goeie jaar vir jou wees. Geniet die dag.