Sunday 20 November 2011

Baie geluk Marijon

Baie geluk met jou 21ste verjaarsdag, Marijon. Ons glo en vertrou dat daar sommer nog baie jare vir jou gaan wees. Hoop jy gaan jou daggie baie geniet.








Baie geluk ook aan Josua Erasmus wat vandag verjaar. Geniet 'n baie mooi dag en mag die nuwe lewensjaar gevul wees met net die beste.


No comments: