Baie geluk met jul huweliksherdenking, Barend en Fransisca. Mag die toekoms vir julle besaai wees met rose (sonder dorings). Geniet die dag en bederf mekaar sommer baie.
Welkom by ons blog. As julle op die wêreldkaart kyk, kan julle maklik die land mis kyk, want ons is hier tussen niks en nêrens omring deur water. Hoop dat julle d.m.v die blog meer oor Nieu Seeland sal leer. Mag die goggatjie julle byt om te kom kuier. Geniet dit en julle kan ook vir ons kommentaar lewer.
No comments:
Post a Comment