Tuesday 15 November 2011

Lokke draai

So 'n paar weke gelede het die girls saam met oupa Bes en ouma Jo kom kuier. Hulle het die hele naweek hier gekuier. Saterdagaand was die groot regmaak vir Sondagoggend se kerk toe gaan. Hulle wil vreeslik graag krulhare hê.


Ek kom toe met 'n klomp sykouse en sê goed dan draai ons vanaand lokke. Waar is die tyd?????? Kan julle sussies nog onthou hoe baie ouma Hettie ons hare so ingedraai het.




Ninnie met die sykouse in haar hare.





Annika met die sykouse in die hare.






Joanné nadat ons die sykouse uitgehaal het.





Annika nadat die sykouse uit is.








Diela het by Sebil geslaap en haar hare is net met die warm rollers ingedraai. Lyk gladnie lus om vir die foto te pose nie.






Toe moes ons almal vir fotos sit. Hier is oupa Pieter en die girls.







Ouma en die meisiekinders.








En hier is ons saam met Zippies afgeneem.









No comments: