Tuesday 31 January 2012

Verjaarsdae in Januarie

25 Januarie




Baie geluk met oom Bes se verjaarsdag. Hoop die was 'n lekker dag.







25 Januarie




Baie geluk met jou verjaarsdag Piet, hoop jy het die dag baie geniet.











26 Januarie




Baie geluk met jou verjaarsdag, Zandre. Hoop jy het die dag baie geniet.









27 Januarie




Baie geluk met jou verjaarsdag, Maureen. Ons glo jy het die daggie baie geniet.















Monday 23 January 2012

Johan Marais verjaar

Baie geluk met jou verjaarsdag, Johan. Mag dit 'n baie mooi nuwe lewensjaar wees.

Geniet die dag.

Saturday 21 January 2012

Huweliksherdenking en verjaarsdag.

Baie geluk met jou verjaarsdag, Rudolph. Mag die dag en jaar gevul wees met alles wat mooi en goed is.





Dit is ook Nico en Stienie se huweliksherdenking. Baie geluk, julle. Mag die toekoms besaai wees met rose. Geniet die dag en bederf mekaar baie.

Friday 20 January 2012

Dit is Celvin se verjaarsdag

Happy birthday, Calvin. 'n Wonderlike dag en jaar word jou toegewens. Geniet die dag.



Baie

Thursday 19 January 2012

Nickie verjaar

Baie geluk met jou verjaarsdag, Nickie. Mag die nuwe lewensjaar gevul wees met al die mooi in die lewe. Geniet die dag.

Wednesday 18 January 2012

Dit is Japie en Yolandi se 9de huweliksherdenking vandag. Baie geluk, julle twee. Volgende jaar is dit "double figures". Alles wat mooi is word julle toegewens vir die toekoms. Baie dankie vir alles wat julle vir ons doen en beteken. Lief julle baie. Geniet 'n baie besonderse dag. Ouma sal kleingoed oppas as julle wil uitgaan.



Baie geluk, Japes. Mag die toekoms alles wat mooi is vir jou inhou. Geniet 'n baie spesiale dag.




Baie geluk met jou verjaarsdag, Thian. 'n Baie mooi nuwe lewensjaar word jou toegewens. Geniet die dag.




Tuesday 17 January 2012

Joriana verjaar.

Baie geluk met jou verjaarsdag, Joriana. 'n Baie mooi jaar word jou toegewens. Geniet die dag.




Sunday 15 January 2012

5 Verjaarsdae

Baie geluk met jou verjaarsdag, Daleen. 'n Nuwe lewensjaar gevul met net die mooiste in die lewe word jou toegewens. Dankie vir alles wat jy vir ons doen en beteken. Lief jou baie. Geniet 'n baie besonderse dag.






Althea du Toit verjaar ook vandag en is 'n volle 8 jaar oud. Baie geluk, Althea. 'n Jaar gevul met alles wat mooi is word jou toegewens. Geniet die dag.



Oupa Burt verjaar ook vandag. Baie geluk met jou verjaarsdag, Burt. Gods rykste seën word jou toegebid. Mag die nuwe lewensjaar gevul wees met goeie gesondheid, liefde en geluk. Geniet die dag.





Baie geluk Jaco en Darius van der Merwe met jul verjaarsdae. Mag die jaar wat voorlê gevul wees met alles wat mooi is. Geniet die dag.

Saturday 14 January 2012

4 Verjaarsdae

Vandag verjaar 'n baie spesiale vriend van ons. Baie geluk met jou verjaarsdag, Japie. Gods rykste seën word jou toegebid. Geniet 'n baie besonderse dag en jaar.





'n Wonderlike verjaarsdag word jou toegewens, Billy. Mag die toekom vir jou besaai wees met alles wat mooi is. Geniet 'n baie spesiale dag.





Vandag is ook die verjaarsdag van Duan van Aswegen. 'n Baie mooi dag en jaar word jou toegewens, Duan. Hoop jy word baie bederf. Geniet die dag.





Karla van Wyk verjaar ook vandag. Baie geluk, Ounooi. Mag al jou kinderdrome waar word.












Friday 13 January 2012

John Higgs verjaar

Baie geluk met jou 5de verjaarsdag, John Higgs. Mag al jou kinderdrome waar word. Ons sal definitief 'n nuwe foto moet kry vir jou.





Monday 9 January 2012

5 verjaarsdae

Veels geluk liewe Chanté, omdag jy verjaar. Mag die Here jou seën en nog baie jare spaar. Geniet jou partytjie saam met jou maats.




Lizé verjaar ook vandag. Baie geluk, Lizé. Mag die toekoms besaai wees met rose. Geniet die dag.





Baie geluk met jou verjaarsdag, Johan. 'n Baie mooi nuwe lewensjaar word jou toegewens. Geniet 'n baie vreugdevolle dag.







Leana van Wyk en Willie van Niekerk verjaar ook vandag. 'n Baie geseënde dag en nuwe lewensjaar word jul albei toegewens.



Saturday 7 January 2012

Carina verjaar.



Baie geluk met jou verjaarsdag, Carina. 'n Baie mooi nuwe lewensjaar word jou toegewens. Geniet 'n baie spesiale dag.

Thursday 5 January 2012

Baie geluk.

5 Januarie 2012


Baie geluk met jou 13de verjaarsdag, Carl. 'n Baie mooi nuwe lewensjaar word jou toegewens. Geniet die dag.



4 Januarie 2012


Baie geluk met jou verjaarsdag, Megan. Mag al jou kinderdrome waar word.

Monday 2 January 2012

Verjaarsdae

Dit is vandag Thinus se 11 de verjaarsdag. Baie geluk, Jong. 'n Jaar gevul met alles wat mooi is word jou toegewens. Geniet die dag.




André Botha verjaar ook vandag. Baie geluk, André. Mag die toekoms alles wat mooi is inhou.





Baie geluk aan Marijke Nel wat vandag 10 jaar oud is. Mag al jou drome waar word. Geniet die dag.