Tuesday 16 August 2011

Hekkie en Daleen se Huweliksherdending

Baie geluk met julle huweliksherdenking.

Mag dit 'n wonderlike jaar vir julle wees.

Hoop julle het die daggie baie geniet.







Monday 15 August 2011

Sneeu !!!!

Hello almal, ek het die blog so bietjie op datum gebring. Jammer oor al die verjaarsdae wat nou eers op is, ons het glad nie van julle vergeet nie. Ons is net bietjie bersig op die oomlik.




Soos julle almal weet is dit nou weer kalf seisoen hier by ons, so dan is ons hard besig. Toe ons vanoggend uit gegaan het om die kalfies te gaan melk gee, was dit lekker koud. Ons het by die shed gekom en begin werk, toe ons weer sien toe begin dit sowaar te sneeu.


Hier is so paar foto's van die sneeu.






Verjaarsdag

Baie geluk met jou verjaarsdag, Irma.

Hoop jy gaan jou daggie baie geniet.










Sunday 14 August 2011

Gelukwensing

Baie geluk met oom George en tannie Magda

se huweliksherdenking.

Hoop julle bly nog lank vir ons almal gespaar.






Saturday 13 August 2011

Sue Verjaar

Baie geluk met jou verjaarsdag, Sue.

Hoop en vertrou dat dit 'n wonderlike jaar vir jou sal wees.

Hoop jy geniet die daggie.






Tuesday 9 August 2011

Paul's Birthday

Happy birthday Paul, hope you have a great day!





Monday 8 August 2011

Baie geluk Armand

Baie geluk met jou verjaarsdag Armand. Hoop jy gaan die daggie baie geniet.






Sunday 7 August 2011

Verjaarsdag

Baie geluk met jou verjaarsdag Amand. Hoop jy gaan dit baie geniet.






Friday 5 August 2011

Gelukwensings

Baie geluk met jou verjaarsdag Karmen. Ons glo datdie jaar vol vreugde vir jou sal wees. Hoop jy geniet die daggie.






Baie geluk met jou verjaarsdag Karoline. Hoop jy gaan jou daggie baie geniet.









Monday 1 August 2011

Jessica Verjaar

Baie geluk met jou verjaarsdag. Glo en vertrou dat dit 'n wonderlike jaar vir jou gaan wees. Sterkte en ons dink aan jou.