Saturday 23 July 2011

Baie geluk Japie

Baie geluk met jou verjaarsdag Japie. Ons glo die jaar gaan vol vreugde en geluk vir jou wees. Hoop jy gaan die daggie baie geniet.





Wednesday 20 July 2011

Gelukwensing

Baie geluk met tannie Poppie se verjaarsdag. Ons glo dat dit 'n wonderlike jaar vir tannie gaan wees. Hoop tannie geniet die daggie baie.







Baie geluk met jou "sweet 16" Jolandie. Glo dat die jaar vol vreugde vir jou sal wees. Jy moet jou daggie baie geniet.



Sunday 17 July 2011

Gelukwensings

Baie geluk met jou verjaarsdag Anneke. Hoop dat die jaar vol vreugde en geluk vir jou sal wees.




Baie geluk met jou verjaarsdag Erns. Jy moet die daggie baie geniet.







Saturday 16 July 2011

Greg verjaar

Baie geluk met jou verjaarsdag Greg. Ons glo dat dit 'n wonderlike jaar vir jou sal wees. Hoop jy gaan jou dag baie geniet. Mis julle baie. Stuur liefde en groete vir die familie.





Friday 15 July 2011

Marilize verjaar

Baie geluk met jou verjaarsdag, Marilize. Ons glo dat die jaar vol vreugde en vrede vir jou sal wees. Hoop jy gaan die dag baie geniet.





Tuesday 12 July 2011

Machell Verjaar

Baie geluk met jou verjaarsdag Machell. Ons glo en vertrou dat die jaar vol vreugde en geluk vir jou sal wees. Hoop jy geniet die dag.




Monday 11 July 2011

Gelukwensings

Baie geluk met jou verjaarsdag Gelomé. Ons hoop dat die jaar vol geluk vir jou sal wees. Hoop jy gaan jou daggie baie geniet.






Baie geluk met jou verjaarsdag Jofie. Hoop jy het 'n lekker dag vandag.




Sunday 10 July 2011

Verjaarsdae

Baie geluk met jou verjaassdag Suné. Ons vertrou dat die jaar vol vreugde vir jou sal wees. Hoop jy gaan die dag baie geniet.







Baie geluk met jou verjaarsdag Pieter. Hoop jy gaan 'n lekker daggie hê. Glo Pappa en Mamma gaan jou lekker bederf.


Sunday 3 July 2011

Marlie verjaar

Baie geluk met jou verjaarsdag Marlie. Ons glo dat die jaar vol vreugde en geluk vir jou sal wees. Hoop jy gaan jou daggie baie geniet.





Baie geluk

Baie geluk met oom George se verjaarsdag. Ons glo dat die jaar wat voorlê, vol vreugde en geluk sal wees. Hoop oom geniet oom se dag.