Friday 9 March 2007

Nog verjaarsdagwense

Baie geluk met jou verjaarsdag, Mercia. Hoop Pappa en Mamma bederf jou baie vandag. Mag al jou kinderdrome waar word. Geniet die dag.
Baie geluk ook aan Louise Coetzee wat verjaar. 'n Nuwe lewensjaar vol vreugde en geluk word jou toegewens. Geniet die dag.