Saturday 4 October 2008

Groot dag ... Baie geluk

Baie geluk met jou 34ste verjaarsdag, Jacolette. Ons bid dat die jaar vol voorspoed en geluk vir jou sal wees. Hoop dat jy jou dag baie gaan geniet. Dan ook baie geluk met jou troue van vandag. Mag jy en jou man gaan baie gelukkig saam wees. Kan nie wag om die foto's te sien nie. Geniet elke oomblik van hierdie dag.

Ons dit baie aan julle vandag.


2 comments:

wilna said...

hi

hoe gaan dit daar is wilna nagel

mensesondergrense said...

Wilna,

Hi, gaan goed met ons almal. Stuur bietjie foto's vir ons.