Thursday 16 October 2008

Gelukwensing

Jaco Nortje verjaar vandag. Baie geluk met jou verjaarsdag, Jaco. Mag die jaar vol vreugde en voorspoed vir jou wees. Ons hoop jy gaan jou dag sommer baie geniet.




Klein Nico Zach van der Merwe verjaar ook vandag. Baie geluk, ou Grootseun. Mag daar net liefde, vreugde en voorspoed op jou lewenspad wees. Hoop Pappa, Mamma, Oupa en Ouma bederf jou lekker. Geniet elke oomblik daarvan.

No comments: