Friday 24 October 2008

Sommer net 'n foto

Die afgelope tyd was daar soveel verjaarsdae gewees, dat ek net so 'n berig of twee moes inkry. Terwyl ek al die foto's van die Tamaki Maori Village bymekaar gekry het, het ek ook nog op hierdie foto's afgekom.


Hierdie foto is van ver afgeneem. Hier lyk dit nie regtig so nie, maar die boom groei regtig bo-op die trok.

Die tweede foto wys darem baie duideliker dat die boom wel op die trok groei.

Met die kwaai droogte wat ons verlede somer gehad het, het ons gedink dat die boom nie meer verder sou groei nie. Ek sal tog weer 'n foto neem om te wys dat hy wel nog groei.

1 comment:

Anonymous said...

'n Boom op 'n trok kan verseker landscaping maklik maak :-).

Die scrapbook bybelstudie inligting is die volgende: Ek bestel meeste van die tyd my boeke vanaf USA by Christiaanbooks.com en die boek se naam is God's Good Gifts. Indien dit nie meer in voorraad is nie, kan ek vir jou die vrae weekliks stuur. Sien uit om jou prentjies ook te sien. Loer Sondag as ek van die blaaie wys oa Vicky sin.

ns. Met ons boek aan NZ 'n paar jaar terug het ons die uitstappie na die Maori's in Christchurch verskriklik geniet.