Monday 20 October 2008

Veels geluk




Baie geluk Nolette, met jou 10de verjaarsdag. Mag jy nog baie jare gespaar bly. Hoop almal gaan jou lekker bederf. Geniet jou dag.





Leen van der Merwe verjaar ook vandag. Baie geluk met die verjaarsdag. Voorspoed en seën word jou toegebid op die nuwe lewensjaar. Hoop jy geniet die dag baie.








No comments: