Wednesday 8 August 2007

VERJAARSDAG WENSE

Baie geluk aan Amanda Hofman wat gister verjaar het. Ons het nie vergeet nie. Was nog besig op die blog, toe die kleingoed aandag nodig gehad het. Het net nie weer terug gekom nie. Hoop jy het 'n baie mooi dag gehad en dat jy baie bederf is.

No comments: