Thursday 16 August 2007

Hekkie en Daleen

Hekkie en Daleen vier vandag hulle huweliksherdenking. Baie geluk julle twee. Baie mooi, gelukkige en voorspoedige jare word julle toegewens hier in die vreemde. Geniet daardie kleinmensie van julle. Liefde van ons almal.

Hierdie foto is in Suid Afrika geneem, die dag met Ruben se doop.

No comments: