Wednesday 8 August 2007

Oupa Danie en ouma Miemie du Plessis

Spesiaal vir julle!!!! 'n Paar fotos van Ruben. Net 'n baksteen hoog en hy loop die wêreld vol. 'n Besige klein mensie. Julle gaan hom so geniet.
Baie dankie vir al julle beterskap wense. Ons waardeer dit baie.
Sterkte ook met wat op jou pad voorlê, Miemie. Ons dink aan jou.







Ruben en Annika



2 comments:

Sandmensie said...

Ag julle Ruben is te pragtig! Dankie vir die nice fotos en al die update oor Odelia, ai julle ons BID vir julle ALMAL want ons kan dink dat julle almal deur 'n moeilike tyd gaan!weet net ons dink heeltyd aan julle en dat ons saam julle "worrie"! Wat is tannie-hulle se posadres?
liefde die Sloan's!

Sandmensie said...

Ai man dis so hartseer dat die kinders so vinnig groot word en mens het hulle nog nie eers ontmoet nie. Teen die tyd wat ons julle sien dan melk Ruben al die koeie.

Mooi bly,

Greg