Sunday 19 August 2007

Nuutste foto

Die foto wat ons vandag van Odélia ontvang het. Dit lyk baie goed. Geen cast op die been nie en die linkerarm is sonder die "pick"lyn. Môre sal ons nou weet wat aangaan. Sy loop nog nie normaal nie, maar loop darem al sonder die cast. Bid asseblief saam met ons vir 'n baie goeie resultaat.


No comments: