Friday 10 August 2007

ODéLIA SE VORDERING

Die gips kom af. 'n Paar foto's om te wys hoe braaf sy is.
Sy het nou net gips aan die agterkant van die been. Die fisioterapeut het gister dit verwyder om te kan sien hoeveel druk sy op die been kan sit. Sy was baie bang om die been te gebruik. Het ook gou gesê die been is seer en dat hulle weer die gips moet aansit. Die spreukwoord sê: Liewers bang Jan, né. Ek stem saam met haar. Gee die been nog 'n kans om beter te herstel.




Die sny aan die been.




1 comment:

Unknown said...

Hi daar. Dankie weer vir die boodskap, ons waardeer elke stukkie nuus baie. Liefde aan almal en mooi bly.