Thursday 2 August 2007

VERJAARSDAG WENSE

Baie geluk aan Jessica Bosman wat gister verjaar het. Die blog wou nie saamspeel nie, daarom dat ons 'n dag te laat is. Mag dit vir jou 'n baie mooi jaar wees.
Baie geluk ook aan Elma Botha van Namibië wat vandag verjaar. 'n Baie mooi jaar word jou toegewens. Dankie vir jou gereelde kuiers op die blog.

No comments: