Tuesday 21 August 2007

Pieter se werk

Pieter het vanoggend die kamera geneem en vir ons fotos van sy werk geneem. Total Transport en Provincial Transport is onlangs oorgekoop deur Linfox. Pieter werk vir CH Automotive en Marine. Hulle diens al die trokke en kry dit ook reg vir Padvaardigheids sertifikate. Hier gaan die trokke elke 6 maande vir 'n toets.
Die ingang na die werkswinkels. Ver in die agtergrond is Mount Ruapehu sigbaar. Die sneeu nog baie duidelik op die berg.
Een van Total se trokke











Pieter se gesig is nie hier baie duidelik nie, maar die oranje oorpak maak hom darem sienbaar.










No comments: