Monday 20 August 2007

Die kleindogters

Nuus uit Auckland is dat hulle vandag die sceloton scan, wat x-strale van die hele lyf is, gedoen het. Volgens die radioloog lyk alles goed, maar Yolandi het nog nie die amptelike resultate gehad toe ek met haar gepraat het nie. Môre word die MRI scan gedoen. Wat die medikasie aanbetref, klink dit my asof dit nog baie goed gaan. Ons hou duimvas dat dit so sal bly en dat dit dan nie weer nodig gaan wees vir 'n picklyn nie.
Terwyl ek vanmiddag vir Annika aantrek nadat sy gebad het, raak Joanné sommer op die vloer op haar speelmat aan die slaap.
Net twee oulike foto's. Joanné met baba Schrek (groen) in haar groen sit stoeltjie.



Annika moes toe ook sit vir 'n foto.


No comments: