Wednesday 8 August 2007

Armand verjaar

Armand Strydom, ons peetkind, verjaar vandag. Baie geluk jou verjaarsdag. Ons hoop jy geniet die dag. Mag al jou drome waar word. Vreugde, voorspoed en geluk word jou toegewens vir die jaar wat voorle.

No comments: