Tuesday 14 August 2007

Sue Wentzel verjaar

Baie geluk aan Sue Wentzel wat vandag verjaar. Mag daar nog baie mooi en gelukkige jare op jou wag. Doen voort met die goeie werk wat julle doen. Gods rykste seën word jou toegebid. Sue is hier saam met haar man Riaan afgeneem.

No comments: