Monday 6 August 2007

Nog verjaarsdagwense

Ek was nie die naweek by die huis nie. So het daar toe 'n paar verjaarsdae verby gegaan sonder gelukwensings. Baie geluk aan die volgende persone wat reeds verjaar het.
Ricus Collins 2 Augustus
Elsjé Snyman 4 Augustus
Karmen en Karoline Strydom 5 Autustus
Deon Smith 5 Augustus
Mag julle ryklike seëninge ontvang in die volgende jaar.

No comments: