Tuesday 7 August 2007

Van die kleinkinders kuier by Oupa en Ouma

Odélia is weer terug in die hospitaal en Annika en Joanné is weer by Oupa en Ouma. Daleen en Ruben het ook kom kuier en Maandagaand by ons geslaap. Vanaand het Annika tot by Ruben se kot geloop en hom gaan soek, want sy wil speel. Hierdie foto is gisteraand geneem toe hulle gebad het.


No comments: