Wednesday 15 August 2007

Kleingoed

Joanné is nie baie gesond nie. Sy word lekker vies in die loopring, want sy wil nou opgetel word.

Oupa het nou net by die huis gekom. Hy gaan op die mat lê om met Joanné te gesels. Annika is ook nie links nie en gaan lê net soos Oupa op die mat.




Annika gesels met Mamma op die telefoon. Koelietaal, want dit is Engels en Afrikaans deurmekaar. Jy kan nie alles uitmaak wat sy sê nie.



No comments: