Thursday 23 August 2007

Ruben

'n Pragtige foto van Ruben.

In die agtergrond 'n paar koeie. Hy is baie lief vir die koeie en om buite te wees. Golfbal in die hand en onder golfstok in die hand. Dit lyk amper of ons golfspeler in die het.


Ruben buite op deck van hulle huis.


Oeeeps, Mamma het my uitgevang!!!!!!!!


Hy geniet dit so om met leë bottels (bierbottels ingesluit) te speel.


1 comment:

Unknown said...

Dankie vir al die nuus en mooi fotos daar van julle af. Die kleintjies is te pragtig en dankie ook vir die van Pieter se werk en Johan. Gaan goed hier en liefde groete vir almal.