Thursday 18 September 2008

Yolandi verjaar

Baie geluk met jou verjaarsdag, Yolandi. Mag die Here jou seën en nog baie jare spaar. Vir jou huisgesin en almal wat vir jou lief is. Mag die jaar vorentoe vol vreugde, voorspoed en geluk wees. Geniet die dag. Ons is lief vir jou. Liefde van ons almal.


1 comment:

Sandmensie said...

Hi Yolandie!!!
Baie baie geluk met jou VERJAARSDAG!! Mag jy nog baie gesonde en gelukkige jare gespaar word!!
Ons dink aan jou en hoop julle het 'n lekker dag! Hoop jy word lekker BEDERF!!!
Die Sloan's
xxxxxx