Thursday 11 September 2008

Ruben kuier

Pieter was Sondag en Maandag af. Ons is Sondagaand kerk toe en het in Rotorua geslaap. Maandag met die terugkom het ons Taupo omgegaan om 'n paar dinge te doen. Ons het toe ook sommer vir Ruben by die dagsorg gaan haal om die middag by ons te kuier.
Hier is ek besig om slaai te maak en hy moet help. Nie met 'n mes nie, maar met die aartappelskillertjie.





No comments: