Wednesday 17 September 2008

Riaan du Toit word gedoop

Baie geluk aan Naas en Lizelle met die doop van Riaan, Sondag 14 September. Mag hy vir julle groot vreugde en geluk bring.
Geluk ook aan die Oupas en Oumas en Oupa grootjie en Ouma grootjies.
Riaan hier saam met sy twee sussies, Mercia en Althea.

Stuur asseblief vir ons doopfotos.

No comments: