Monday 8 September 2008

Joanné sê 'n paar woordjies

Die naweek was dit mos Annika se verjaarsdag. Ek en Johan was af gewees en het toe by my ma'le gaan slaap. Vrydag oggend terwyl my ma nog kalfies melk gegee het , het ek toe 'n bietjie by Yolandi en die 3 meisiekinders gaan kuier. Joanné begin nou te oulik woordjies sê.



Ek het 2 video clip van haar geneem.

No comments: