Thursday 11 September 2008

Nog verjaarsdagwense

Baie geluk, Cecile Bredenhann met jou verjaarsdag. 'n Baie mooi dag en jaar word jou toegewens. Mag daar net voorspoed, vreugde en vrede op die pad vorentoe wees.
Baie geluk ook aan George Verster met sy verjaarsdag. 'n Baie mooi jaar word jou toegewens.
Geniet die dag, Ouens.

No comments: