Thursday 4 September 2008

Klein Riaan du Toit

Baie dankie vir die pragtige fotos van Riaan. Mag hy vir julle baie vreugde bring. Pas hom mooi op.
'n Baie trotse Ma.
Lizelle en Riaan





'n Ewe trotse Pa.
Naas en Riaan



Moenie van die twee sussies vergeet nie.
Mercia en Althea saam met Riaan.



Om nie eens te praat van die trotse Oupa en Ouma nie.

Francois en Rens met klein Riaan.

Na 7 kleindogters voel dit seker baie vreemd om 'n kleinseun in die arms te hou.

No comments: