Thursday 18 September 2008

Baie geluk Lizelle

Baie geluk met jou verjaarsdag Lizelle. Ons hoop dat die jaar vir jou vol geluk en vreugde sal wees. Jy moet jou dag baie geniet. Ons is nou nie daar nie, maar dink baie aan julle. Baie dankie vir jou oproep. Mis julle baie.







No comments: