Wednesday 10 September 2008

Nuwe toevoeging tot die familie

Baie geluk aan Rudolf en Therene met die geboorte en die doop van hul dogtertjie, Anine. Ons glo sy gaan vir julle baie vreugde bring. Dan ook aan Ina, baie geluk met die nuwe klein dogter.



No comments: