Wednesday 3 September 2008

Nuus uit Suid Afrika

Lizelle het gebel. Dit gaan goed met almal daar. Met Oupa en Oumas gaan dit almal goed. Die uitslag van Rens se toetse was alles negatief en sy kan met haar lewe voortgaan asof niks gebeur het nie. Met klein Riaan en Marnel en al die ander kleingoed gaan dit goed.
Sy het ons ook die goeie nuus meegedeel dat die Strydom familie weer gaan groei.


Baie geluk aan Japie en Suné met die swangerskap. Ons bede is dat alles goed sal gaan.

No comments: