Friday 5 September 2008

Werk om ons huis

Daar is nou baie vordering by ons huis. Hier is hulle besig om die wal langs ons huis, 'n stuk van weg te vat.


Hier is 'n video clip.



Hier is die wal klaar.

Hulle het toe ook nou die top soil om ons huis gegooi, so nou kan ons begin gras plant. Die fence gaan ook nou op gesit word. Sal julle op hoogte hou.



No comments: