Friday 12 September 2008

Marijon se operasie


Marijon gaan vandag vir 'n operasie. Sy sukkel vreeslik met haar hande wat so aanhoudend sweet. Ons wil net graag vir haar sterkte toewens. Ons vertrou dat alles goed sal gaan. Laat weet asseblief vir ons hoe dit gaan. Ons is lief vir jou.

No comments: