Thursday 11 December 2008

Verjaarsdag en huweliksherdenkings



Baie geluk met jou 68ste verjaarsdag vandag, Andries. Mag die jare vorentoe geluk, vreugde en goeie gesondheid inhou. Geniet 'n baie lekker dag.




Japie en Suné vier vandag hul 4de huweliksherdenking. Baie geluk, julle. Mag die pad vorentoe met rose besaai wees. Voorspoed met die nuwe kleinding wat oppad is.




Nico en Doreen van der Merwe vier ook vandag hulle huweliksherdenking. Baie geluk ook aan julle. Mag dit 'n baie mooi jaar wees. Mag julle ook nog lank vir mekaar gespaar bly.


No comments: