Monday 1 December 2008

Christmas Parade, Mangakino

Saterdag was dit weer die Christmas Parade in Mangakino.
Kersvader het hierdie jaar sommer met die helikopter gekom.



Oupa Pieter het vir Ruben die springkastele gaan wys. Daleen het saam met hulle geloop.


Die begin van die "Parade".





Hier is die Playcentre se "float". Hulle almal was Engeltjie. In die foto is van die linker kant af:
Odelia, Yolandi, Joanne. Dan aan die regterkant is Annika met die flaggie voor haar gesiggie. En tussen Annika en Joanne sit Gracey (Craig, by wie Johan gewerk het, se dogtertjie)

Hier is die drie meisiekinders.
Odelia, Joanne en Annika.


Gou voor ons ry 'n foto saam met Ruben en Joanne.


No comments: