Friday 5 December 2008

Odélia verjaar

Webfetti.com








Odélia is vandag al 5 jaar oud. Baie geluk, Ounooi. Mag dit vir jou 'n onvergeetlike dag wees en mag Liewe Jesus jou nog lank vir ons spaar. Bly altyd so 'n pragtige ou dogtertjie soos jy nou is. Geniet jou partytjie môre. Mag jy ook die skool toe gaan baie geniet. Ons is baie lief vir jou.




Odélia moet omdat sy nou 5 jaar oud is, begin skoolgaan. Ons sal later weer daaroor berig.




No comments: