Monday 1 December 2008

4 Verjaarsdae

Baie geluk met jou verjaarsdag, Riana. Mag jy 'n vreugdevolle dag beleef. 'n Jaar vol seën en voorspoed word jou toegewens.




Dit is ook Lise Coetzee se verjaarsdag vandag. Baie geluk, Ounooi. Jy word nou 'n groot dogtertjie. Mag al jou droompies waar word.



Jané Strydom verjaar ook vandag. Baie geluk, Poppie. Geniet die dag en ons hoop Pappa en Mamma bederf jou sommer baie. Jy sien seker al baie uit na die nuwe maatjie wat oppad is.



Vandag verjaar ook Nick van Nieuwenhuizen. Baie geluk, Nick. Strome vol seën en voorspoed word jou toegewens. Geniet die dag.


No comments: