Friday 5 December 2008

Huweliksherdenkings



Vandag vier Kobus en Amanda Strydom hulle huweliksherdenking. Gods rykste seën word julle toegebid op die pad vorentoe. Mag julle nog lank vir mekaar, julle huisgesin en ons gespaar bly. Geniet 'n baie spesiale dag.




Gert en Marinda is vandag 10 jaar getroud. Baie geluk, julle twee. Mag die huwelikspad vorentoe vol maanskyn en rose wees. Hoop dat vandag vir julle 'n baie spesiale dag gaan wees.

No comments: